Home > Terms > Afrikaans (AF) > Alzheimer se siekte

Alzheimer se siekte

'n Breinsiekte wat die brein se senuweeselle met die verloop van tyd verlam en geheue asook denke vernietig. Dit begin normaalweg by laat middeljariges of bejaardes en word erger met die verloop van tyd. Simptome sluit geheueverlies, verwarring, denkprobleme en veranderings in taal, gedrag en persoonlikheid in.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Gsilecchia
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 0

    Followers

Industry/Domain: Biology Category: Human genome

eugenetika

Eugenetika of eugenetiek (Grieks ̉εύ + γίγνομαι, oftewel eu genos: "goed gebore"), ook na verwys as die eugenetiese beweging of ...