Home > Terms > Afrikaans (AF) > Brief

Brief

'n Brief is 'n geskrewe boodskap op papier. Hedendaags is dit vreemd om hierdie vorm van kommunikasie te gebruik, tensy dit vir amptelike of belangrike sake gebruik word; die vooruitgang in die telekommunikasiebedryf het dit amper ongedaan gemaak.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 1

    Followers

Industry/Domain: Fruits & vegetables Category: Fruits

piesang

Die wereld se mees gewildste vrug Die mees gewone Amerikaanse verskeidenheid is die geel Cavendish. hulle word groen geoes en ontwikkel beter smaak ...