Home > Terms > Afrikaans (AF) > meyer suurlemoen

meyer suurlemoen

'n Sitrus vrug inheems aan China vermoedelik 'n kruising tussen 'n ware suurlemoen en of 'n mandaryn of 'n gewone lemoen. Dit is geel en ronder as 'n gewone lemoen. Die skil is geurig en dun, gekleurd 'n diep geel met 'n effense oranje tint wanneer ryp. Meyer suurlemoen vrugte het 'n soeter, minder suur smaak as die meer gewone suurlemoen Lisbon of Eureka kruidenierswinkel variasies. Die pulp is donker geel en bevat tot 10 sade per vrug.

0
Collect to Blossary

Member comments

You have to log in to post to discussions.

Terms in the News

Featured Terms

Karin
  • 0

    Terms

  • 0

    Blossaries

  • 4

    Followers

Industry/Domain: מחשב Category:

netboek

'n tipe draagbare komputer wat spesifiek ontwerp is vir draadlose kommunikasie en toegang tot die internet.

Contributor

Featured blossaries

Popular Pakistani actors

Category: Entertainment   1 7 Terms

Famous Novels

Category: Literature   6 20 Terms